Meneer…. ek het nie lus om met mense wat ek niks voor voel te argumenteer nie.
Ek wil weet wat ek gedoen het wat so erg is, of dan nou so ‘n moese teistering vir Steve is. Julle is my beslis een voor of ek is nie by nie.
Ek is gelukkig getroud vir 21jaar al. Het al baie saam Steve en my man gekuier, hul ken mekaar goed, wat meer moet ek sê. Hoekom mag ek nie sê wat ek wil sê nie, maar julle kan die guitar slaan soos julle wil. Ek gaan net nie dans nie.
Cheers
Annette..
Jou verhouding en kommentaar teenoor Steve het ek nog nooit ‘n probleem mee gehad nie. Die enigste ding wat my nie aanstaan nie is jou kommentaar dat ‘n ander vrou nog nie genoeg deur ‘n man geblixem is nie. Dit getuig van verkeerde morele waardes en opvattings. Ek het niks teen jou as persoon nie, want ek ken jou nie, maar sulke uitlatings is nie lekker nie…
My kommentaar teenoor jou was n.a.v. daardie uitlating van jou. Die een rakende drup en slakstrepe was obviously tong-in-die-kies.
Ek sien jy het Oom Tooitjie, my oupa, goed geken. Het toevallig op hierdie blog afgekom toe ek my naam (ook my oupa se naam) ge”search” het op http://www.google.com.
Vertel my meer oor hoe presies jy hom ken. Stuur asb ‘n e-pos, ek is nie regtig so baie op blogs nie.
14 comments
Comments feed for this article
20 June, 2007 at 9:43 am
mielie
LOL@nie daai een nie
Def
20 June, 2007 at 6:21 pm
Ilze
Welkom innie blog wêreld. Hoop jy het ‘n fab tyd hier, en deel baie memmories…
Toedels
24 June, 2007 at 8:21 pm
marat
Ons sien uit daarna om julle beter te leer ken in hierdie elektroniese wereld . . . Jy klink na ons tipe mens . . . vol pret!
12 July, 2007 at 2:14 pm
Xanika
Wou net sê ek was op Meneer se blog!
3 August, 2007 at 3:19 pm
Roer
Jy’t vergeet om te se^ ‘en kranige fietsryer’…
22 August, 2007 at 3:58 pm
Annette
Meneer…. ek het nie lus om met mense wat ek niks voor voel te argumenteer nie.
Ek wil weet wat ek gedoen het wat so erg is, of dan nou so ‘n moese teistering vir Steve is. Julle is my beslis een voor of ek is nie by nie.
Ek is gelukkig getroud vir 21jaar al. Het al baie saam Steve en my man gekuier, hul ken mekaar goed, wat meer moet ek sê. Hoekom mag ek nie sê wat ek wil sê nie, maar julle kan die guitar slaan soos julle wil. Ek gaan net nie dans nie.
Cheers
22 August, 2007 at 4:18 pm
Meneer
Annette..
Jou verhouding en kommentaar teenoor Steve het ek nog nooit ‘n probleem mee gehad nie. Die enigste ding wat my nie aanstaan nie is jou kommentaar dat ‘n ander vrou nog nie genoeg deur ‘n man geblixem is nie. Dit getuig van verkeerde morele waardes en opvattings. Ek het niks teen jou as persoon nie, want ek ken jou nie, maar sulke uitlatings is nie lekker nie…
My kommentaar teenoor jou was n.a.v. daardie uitlating van jou. Die een rakende drup en slakstrepe was obviously tong-in-die-kies.
29 August, 2007 at 3:25 pm
Jeannie
Ek was ook hier Meneer.
Lekker dag
26 September, 2007 at 2:48 pm
Bruwer Engelbrecht
Hallo Meneer (of te wel Louis)
Ek sien jy het Oom Tooitjie, my oupa, goed geken. Het toevallig op hierdie blog afgekom toe ek my naam (ook my oupa se naam) ge”search” het op http://www.google.com.
Vertel my meer oor hoe presies jy hom ken. Stuur asb ‘n e-pos, ek is nie regtig so baie op blogs nie.
Dankie.
Bruwer Engelbrecht
24 January, 2008 at 12:46 pm
swartwitpens
Meneer, ek mag meneer dalk ken. Het in daai groot huis op die kerk se erf, oorkant die laerskool gebly vir so 4 jr of wat.
24 January, 2008 at 2:42 pm
Meneer
Hi swartwitpens
Watter dorp was dit?
e-pos my gerus by meneer@lavabit.com
24 January, 2008 at 4:35 pm
swartwitpens
Brackenfell!
30 January, 2008 at 9:45 pm
Zee
Meneer, jammer ek draai nou eers, gaan gou verder loer hierso!!
15 February, 2008 at 7:40 am
Bottertjie
Ekke was ook hier!