You are currently browsing the monthly archive for Augustus 2008.

Ja ek weet ek het lanklaas geskryf.. gat maar ‘n biekie hektiek (anglisismiese eieskepping) deesdae..

Chris Chameleon het onlangs ‘n briljante stukkie wysheid kwytgeraak in Die Burger.

“Jy kan Christus slegs los, as jy Hom nooit geken het nie” – Wonderlik!!